Lees: Eks 15:1-19.
Fokus: Eks 15:3 (AFR20).
Loof die Here as krygsman wat red!
- Lofprysing en aanbidding is ‘n wesenskenmerk van die Here se volk.
- Lofprysing en aanbidding is ons reaksie op wie die Here is en wat Hy doen.
-
Die Here is die Verbondsgod wat getrou bly aan sy beloftes.
- In elke situasie wat ons as kinders van God beleef, is Jesus ons Verlosser wat vir ons veg.
Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:
- Waarop is lofprysing en aanbidding ‘n reaksie?
- Waarvoor gaan ons oë gewoonlik oop in ‘n krisis?
- Wat is die duidelikste bewys dat die Here vir ons veg?