Lees: Luk 11:1-13 en Heid Kat vr en antw 116.
Die noodsaaklikheid van gebed.
- Die ontkenning van die noodsaaklikheid van gebed.
- Die erkenning van die noodsaaklikheid van gebed.
Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:
- Wat is die twee redes waarom mense die noodsaaklikheid van gebed ontken? Wat leer die Bybel ons tov die twee redes?
- Gee die redes waarom gebed vir die Christen noodsaaklik is.