Lees: Luk 22:14-23 en Heid Kat So 25(antw 65b – 68).
Fokus: Luk22:20 (AFR53).
Die wyse waarop geloof versterk word.
1.Versterking deur die Woord.
2.Versterking deur die Sakramente.
· Die sakramente as tekens.
· Die sakramente as seëls.
Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:
· Noem die sakramente wat Jesus ingestel het.
· Wat is sakramente?
· Wat is die doel van die sakramente?