Lees: Luk 7:11-17.
Fokus: Luk 7:13-17.
‘n Botsing tussen die Lewe en dood.
- n Begrafnisstoet van smart en hopeloosheid.
- Die stoet van Lewe en hoop.
- ‘n Nuwe stoet van oorwinning en feesviering.
Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:
- Verduidelik die weduwee se ekonomiese en sosiale situasie nadat haar enigste seun gesterf het.
- Wat is die rede waarom Jesus hierdie wonderwerk doen?
- Verduidelik hoe Jesus die dood oorwin het vir ons elkeen.
- Wat is die gevolg van die botsing tussen lewe en dood?
Video beskikbaar by https://www.youtube.com/watch?v=reIr_ftHPuU