Lees: 1 Kor 2:12 – 3:8 (OAV).
Fokus: 1 Kor 2:14 – 3:3.
God herskep ons sodat ons moet lewe volgens die Gees.
1. God se herskeppingswerk in ons lewe.
- Die natuurlike mens: is geestelik dood en leef totaal in die vlees.
- Die geestelike mens: is geestelik lewendig en laat hom lei deur die Heilige Gees
2. Lewe volgens die Gees en nie volgens die vlees nie.
Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:
- Gee ‘n beskrywing van die natuurlike-, geestelike- en vleeslike-mens.
- Wat is die ooreenskomste en verskil tussen die geestelike- en vleeslike-mens?
- Hoe groei jy van ‘n vleeslike- tot ‘n geestelike-mens? (Rom 8: 5, 6 en Rom 12: 2)
Video van die hele diens beskikbaar by https://www.youtube.com/watch?v=uI73tBtNKqc