Lees: Rom 15:1-13.
Fokus: Rom 15:4.
Hoop vir almal!
Gebruik die Skrif van standvastigheid en bemoediging teen die volgende hoop-dempers:
- Swaarkry en lyding.
- Wettiesheid.
- Stryd en verdeeldheid.
Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:
- Wat beteken die “hoop” in ons fokusvers?
- Hoe gee die Skrif vir ons standvastigheid en bemoediging?
- Hoe kan ons die Skrif van standvastigheid en bemoediging gebruik in swaarkry en lyding?
Video by; https://www.youtube.com/watch?v=F7WaLNBVmNM