Lees: Joh 8:1-11.
Fokus: Joh 8:10-11.
Pasop om ‘n Fariseër te wees!
- Reëls word belangriker as mense.
- Jou siening word God se siening.
- Jou sondes probeer bedek met uiterlike wetsonderhouding.
- Jesus keur nie die sonde goed nie, maar behou die sondaar (vers 11).
Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:
- Waarom kan ons vandag ook maklik soos Fariseërs word?
- Verduidelik die kenmerke van ‘n Fariseër.
- Hoe hanteer Jesus sondaars?