Bergbron se preekopnames is aanlyn beskikbaar as ‘n “podcast”. Jy kan hier luister na die preke of gebruik maak van ‘n “podcast app” op jou selfoon. Ons het probeer om op soveel as moontlik podcast platforms te registreer. Indien jy ‘n podcast app gebruik waar ons nie geregistreer is nie, laat weet ons, dan kyk ons of ons daar kan registreer.
As jy op jou slimfoon luister is dit beter om van ‘n app gebruik te maak. Die meeste apps laat jou ook toe om die preek af te laai sodat jy dit kan luister as jy nie aanlyn is nie. Die podcast apps kan ook ingestel word om ‘n kennisgewing op jou foon te gee as daar ‘n nuwe preek opgelaai is. Kliek op die listen on “buttons” om die apps direk oop te maak op jou foon by bergbron se preke.
Lees: Luk 11:1-13 en Heid Kat vr en antw 116. Die noodsaaklikheid van gebed. Die ontkenning van die noodsaaklikheid van gebed. Die erkenning van die noodsaaklikheid van gebed. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Wat is die twee redes … Lees Meer
Lees: Mark 10: 17-31. Fokus: Mark 10: 21. Godsdienstigheid teenoor ‘n ware verhouding met God. Die ryk jongman het nog onder die Joodse “misverstand” geleef dat iemand wat ryk is, ‘n beter kans het om die koninkryk te verdien, omdat hy meer … Lees Meer
Lees: Jer 7:1-15 (AFR83). Fokus: Jer 7:3-8. Valse godsdiens bring ‘n valse gerustheid wat bekering verhinder. Die profeet ontmoet die biddende skare by die tempelpoort met ‘n skokkende boodskap. Die kern van sy onverwagse aanval is gemik teen hulle valse gerustheid. Die … Lees Meer
TEMA: BERUSTING IN DIE GOD VAN DIE GESKIEDENIS TEKS: DANIËL 8 (WARREN PEEL; DIE LEWE IN BABYLON; DANIEL 3e PREEK) 1. Inleiding – Die boek Daniël bestaan uit bekende (Hfs 1-6) en minder bekende deel (hfs 7–12). Een van die … Lees Meer