Bybel, Oorfone, Koffie

Bergbron se preekopnames is aanlyn beskikbaar as ‘n “podcast”. Jy kan hier luister na die preke of gebruik maak van ‘n “podcast app” op jou selfoon. Ons het probeer om op soveel as moontlik podcast platforms te registreer. Indien jy ‘n podcast app gebruik waar ons nie geregistreer is nie, laat weet ons, dan kyk ons of ons daar kan registreer.

As jy op jou slimfoon luister is dit beter om van ‘n app gebruik te maak. Die meeste apps laat jou ook toe om die preek af te laai sodat jy dit kan luister as jy nie aanlyn is nie. Die podcast apps kan ook ingestel word om ‘n kennisgewing op jou foon te gee as daar ‘n nuwe preek opgelaai is. Kliek op die listen on “buttons” om die apps direk oop te maak op jou foon by bergbron se preke.


Video van die preke is ook beskikbaar by https://www.youtube.com/channel/UCzOH77672SjyW2BtKLKG8eA

Sondag 10 Januarie 2021 Stephan Briel

Lees: 1 Sam 22:1-5 en Psalm 142. Fokus: 1 Sam 22:5. Die Here bring ons uit ‘n vesting van moedeloosheid na ‘n plek van lofprysing. Video beskikbaar by https://www.youtube.com/watch?v=OVrHS2WEPuY

Woensdag 6 Januarie 2021 Stephan Briel

‘n Bemoedigende boodskap uit Matteus 6:25-34 met die tema: “Leef verantwoordelik vandag.”

Sondag 3 Januarie 2021 Stephan Briel

Lees: Matt: 1:18-25 Fokus: Matt 1:22, 23. Tema: Die betekenis van Jesus se maagdelike geboorte. Video by: https://www.youtube.com/watch?v=c3WxQdSn3vY

Sondag 27 Desember 2020 Christiaan Mulder

Lees Hebreërs 13:1-21 Fokus Hebreërs 13:6 Tema: Ek ken geen vrees nie.

Kersdag 25 Desember 2020 Stephan Briel

Lees Jesaja 7 Die volle betekenis van “Imanuel – God is by ons”

Sondag 20 Desember 2020 Matthew Brummer

Lees: Sag 7:4-6 Tema: God of Self Video by https://www.youtube.com/watch?v=qTiNMbszjxA

Woensdag 9 Desember 2020 Stephan Briel

‘n Bemoedigende boodskap uit Openbaring 13:16-18 met die tema: “Die merk van die dier.”

Sondag 6 Desember 2020 Stephan Briel

Lees: Mat 11:2-19. Fokus: Mat 11:3-6. Pasop vir die blindekolle in jou lewens en wêreldbeskouing. Jesus se “vreemde en ongemaklike” antwoord. ‘n Wêreldbeskouing is ‘n stel voorveronderstellings wat ons handhaaf (bewustelik of onbewustelik) aangaande die basiese samestelling en funksionering van … Lees Meer

1 22 23 24 25 26 27 28 36