Bergbron se preekopnames is aanlyn beskikbaar as ‘n “podcast”. Jy kan hier luister na die preke of gebruik maak van ‘n “podcast app” op jou selfoon. Ons het probeer om op soveel as moontlik podcast platforms te registreer. Indien jy ‘n podcast app gebruik waar ons nie geregistreer is nie, laat weet ons, dan kyk ons of ons daar kan registreer.
As jy op jou slimfoon luister is dit beter om van ‘n app gebruik te maak. Die meeste apps laat jou ook toe om die preek af te laai sodat jy dit kan luister as jy nie aanlyn is nie. Die podcast apps kan ook ingestel word om ‘n kennisgewing op jou foon te gee as daar ‘n nuwe preek opgelaai is. Kliek op die listen on “buttons” om die apps direk oop te maak op jou foon by bergbron se preke.
Lees: Luk 5:1-11, Luk 22:31-34 en Joh 21:1-14 Fokus: Luk 5:8 Die ver en genadige naby wees van God se koninkryk. Petrus voel ver van God se koninkryk, maar God se koninkryk is by hom met Jesus in sy visserskuit. … Lees Meer
Lees: Luk 5:1-11 en Joh 21:1-14 Fokus: Luk 5:8 Waartoe bring sondebesef jou? 1. Die Here se optrede in ons lewens lei tot sondebesef. Jesus se wonderwerk in Petrus se visserswêreld waar hy die “kundige” is, maak Petrus se oë … Lees Meer
Lees: Mat 28:16-20. Fokus: Mat 28:19a. Die 5 M’e van Jesus se bediening (deel 2). Om effektief Jesus se bediening voort te sit en dissipels van alle nasies te maak, moet ons verstaan wat Jesus se bediening alles behels. Jesus … Lees Meer