Bybel, Oorfone, Koffie

Bergbron se preekopnames is aanlyn beskikbaar as ‘n “podcast”. Jy kan hier luister na die preke of gebruik maak van ‘n “podcast app” op jou selfoon. Ons het probeer om op soveel as moontlik podcast platforms te registreer. Indien jy ‘n podcast app gebruik waar ons nie geregistreer is nie, laat weet ons, dan kyk ons of ons daar kan registreer.

As jy op jou slimfoon luister is dit beter om van ‘n app gebruik te maak. Die meeste apps laat jou ook toe om die preek af te laai sodat jy dit kan luister as jy nie aanlyn is nie. Die podcast apps kan ook ingestel word om ‘n kennisgewing op jou foon te gee as daar ‘n nuwe preek opgelaai is. Kliek op die listen on “buttons” om die apps direk oop te maak op jou foon by bergbron se preke.


Video van die preke is ook beskikbaar by https://www.youtube.com/channel/UCzOH77672SjyW2BtKLKG8eA

Sondag 13 Februarie 2022 Stepan Briel

Lees: Eks 33:7-17. Fokus: Eks 33:11. Nader tot God! Die volk Israel het hulle verhouding met God gebou op Moses wat vir hulle intree (v 10). Josua het elke dag in die tent van ontmoeting met God in ‘n intiem … Lees Meer

Sondag 6 Februarie 2022 Stephan Briel

Lees: Eks 20:1-21. <br< Fokus: Eks 20:18-21. Nader tot God! Die doel van die wet van God was nooit dat dit ‘n vereiste is om gered of aanvaar te word nie. Redes waarom mense dikwels op ‘n afstand bly vanaf … Lees Meer

Sondag 30 Januarie 2022 Stephan Briel

Lees: Jes 61:1-3 en 2 Tim 1:1-12. Fokus: 2 Tim 1:7 (OAV). Bergbron visie: Ons het die Heilige Gees van krag, liefde en selfbeheersing (drie vlakke van dissipelskap). ‘n Gees van vreesagtigheid. Die Heilige Gees van liefde en selfbeheersing. Die … Lees Meer

Sondag 23 Januarie 2022 Greg Aucamp

Lees: Filippense 2: 1 – 18 Die hart van ‘n dienskneg.

Sondag 16 Januarie 2022 Christiaan Mulder

Lees: Mat 3: 13 – 4: 11 Wandel met God.

9 Januarie 2022 Stephan Briel

Lees: Eks 3:13 – 4:17. Fokus: Eks 4: 2 (2020 Vertaling) Wat het jy in jou hand? Eerstens moes Moses sy identiteit plaas in die Here. Tweedens betrek die Here Moses by sy geweldige verlossingsplan deur eenvoudig vir hom te … Lees Meer

Sondag 2 Januarie 2022 Stephan Briel

Skriflesing: Psalm 91 Fokusverse: 1 en 2 Hy wat by die Allerhoogste skuiling vind en die beskerming van die Almagtige geniet, hy sê vir die Here: “U is my toevlug en my veilige vesting, my God op wie ek vertrou.”

Kersdag 25 Desember 2021 Stephan Briel

Skriflesing: Johannes 1:1-18 Fokus vers 14.

1 14 15 16 17 18 19 20 38