Home » Artikels » Algemeen » It’s Time – Pretoria 27 October 2018 Park and Ride

It’s Time – Pretoria 27 October 2018 Park and Ride

posted in: Algemeen, Artikels

Angus Buchan organiseer ʼn volgende “IT’S TIME” gebedsbyeenkoms.

Die skrifgedeelte vir hierdie byeenkoms is Markus 14:38 “ Julle moet waak en bid, sodat julle nie in versoeking kom nie. Die gees is wel gewillig, maar die vlees is swak.” Ons moet wandel in die Gees, en dit sien wat die Here vir ons wys – Die dinge wat net deur geloof gesien kan word, en nie deur menslike oë nie.

ʼn Delegasie van Bergbron Gereformeerde Gemeente het ʼn vergadering bygewoon waar die organiseerders van IT’S TIME ʼn profetiese woord gedeel het dat: Daar sal 5 busse uit ons gemeente uitgaan.

Ons het verskeie busmaatskappye gekontak vir kwotasies en het terselfde tyd bewus geword van “Park-and-Ride” punte (georganiseer deur ʼn kaartjie verkope maatskappy met die naam iTickets) regoor Pretoria, en geen in Johannesburg nie. Ons het die maatskappy genader en het ons kerk geregistreer as ʼn “Park-and-Ride” punt vir 27 Oktober 2018. Ons het 300 parkeerplekke geallokeer asook sekuriteit gereël vir die dag.

Dit blyk dat die profetiese woord om TEN MINSTE 5 busse na die gebedsgeleentheid te stuur nou ʼn realiteit gaan word. Alle eer aan God!

Indien jy hierdie geleentheid wil bywoon besoek die iTicket webblad en bespreek jou kaartjies. Die koste beloop R200 per kaartjie. Ons vra R30 vir parkering per voertuig wat betaalbaar is in kontant op die dag.

Vir die wat nie toegang tot die internet het nie, of sukkel met die besprekings, kontak vir Celéste Mulder (082) 372 8684.

Indien daar vrywilligers is wat op die dag wil help met parkering en ander reëlings, kontak vir Christiaan Mulder (082) 490 1535.

Die direkte webblad skakel is: https://itickets.co.za/register/new/405652#group-45691
Bergbron Gereformeerde Kerk is geleë op die hoek van Schoongesicht Weg en Drakensberg Straat, Bergbron, Johannesburg. Sien https://www.bergbron.org.za/straatadres/ vir aanduidings.

Angus Buchan is organising another “IT’S TIME” prayer meeting.

The scripture for this event is Mark 14:38 “Watch and pray lest you fall into temptation. The spirit is willing but the flesh is weak.” We need to start walking in the Spirit, we need to start seeing those things which the Lord has shown us – The things that we can only see through faith, and not through carnal eyes.

A delegation from the Bergbron Gereformeerde Gemeente came back from meeting with the organisers of IT’S TIME with a prophetic word: the congregation is expected to send 5 busses to the venue.

We contacted different bus companies for quotes and at the same time realised that there are Park-and-Ride venues (organised by a ticket sales company called iTickets) all over Pretoria and none in Johannesburg. We approached them and have now registered our church as a Park-and-Ride venue for the 27th of October 2018. We have committed to 300 parking spaces and security.

It would appear that the prophetic word to send AT LEAST 5 busses to this event is now a reality. All honour and glory to God!

If you would like to attend this event, please go to the iTicket website and book your tickets. The tickets are R200 each. We will be charging R30 per vehicle for parking payable in cash on the day.
For those of you unable to use the internet or have difficulty with the bookings, please contact Celéste Mulder (082) 372 8684 and she will make a block booking.

For volunteers to assist on the 27th of October 2018 with the parking arrangements, please contact Christiaan Mulder (082) 490 1535.

The direct link to the event is https://itickets.co.za/register/new/405652#group-45691
Bergbron Gereformeerde Kerk is situated on the c/o Schoongesicht Ave and Drakensberg Street, Bergbron, Johannesburg. See https://www.bergbron.org.za/straatadres/ for directions.