Sondag 6 November 2022 Stephan Briel

Lees: Luk 15: 1-3, 11-32. Fokus: Luk 15: 28-30. God se liefde en aanvaarding is alleen uit genade in Christus. Die oudste seun het ‘n wettiese verhouding met sy pa. Die oudste seun koester wrokke teenoor sy jonger broer. Die … Lees Meer

Sondag 30 Oktober 2022 Stephan Briel

Lees: Luk 15:1-3,11-32. Fokus: Luk 15:23-24. Feesvierende God! Alreeds in die OT het God Homself geopenbaar as ‘n God wat hou van feesvier en gedien word deur feeste. Jesus se eerste wonderwerk was ook by ‘n bruilofsfees. God is ‘n … Lees Meer

Sondag 23 Oktober 2022 Stephan Briel

Lees: Luk 15:1-3,11-32. Fokus: Luk 15:20-22. God se liefde in Christus vir sondaars en verstotenes. God gee ons die vryheid om soms te misluk. God is voortdurend op die uitkyk wanneer keer ons terug na Hom. God verwyt nie maar … Lees Meer

Sondag 22 Oktober 2022 Christiaan Mulder

Lees: Matteus 10: 34 – 39 Keuses: Wat beteken dit om Jesus te kies?

Sondag 9 Oktober 2022 Stephan Briel

Lees: Joh 1:1-18. Fokus: Joh 1:14. Jesus Christus is die openbaring van God se heerlikheid.

Sondag 2 Oktober 2022 Stepan Briel

Lees: 2 Kor 3:12 – 4:15. Fokus: 2 Kor 4:4- 6. Christus is die openbaring van God se heerlikheid in ons. Ons is draers van God se heerlikheid (vers 6). Bedekking van God se heerlikheid in ons (vers 5). Vir … Lees Meer

Sondag 25 September 2022

Lees: Jesaja 50: 4 – 7 Die weg van die Kruis

Sondag 18 September 2022 Stephan Briel

Lees: Joh 8:1-11. Fokus: Joh 8:10-11. Pasop om ‘n Fariseër te wees! Reëls word belangriker as mense. Jou siening word God se siening. Jou sondes probeer bedek met uiterlike wetsonderhouding. Jesus keur nie die sonde goed nie, maar behou die … Lees Meer

Sondag 11 September 2022 Stephan Briel

Lees: 2 Kor 3:4-11 en 2 Kor 4:1-7 (OAV). Fokus: 2 Kor 4:2. Verwerp die verborge dinge van skaamte deur die waarheid in Christus. God wil ons verander van heerlikheid tot heerlikheid (2 Kor 3:18) maar skaamte staan in die … Lees Meer

Sondag 4 September 2022 Stephan Briel

Lees: Rom 9:30 – 10:4. Fokus: Rom 9:32, 33 (1953 AV). Glo in Jesus Christus teen beskaamdheid. God se manier van regverdiging in Christus het die Jode beskaamd gelaat omdat hulle staat gemaak het op hulle eie wettiese prestasies. Verskil … Lees Meer

1 5 6 7 8 9 10 11 29