Donderdag 9 Mei 2024 Wayne Hoedemaker
Ascension Day Matters Lees: Joh: 15:18 – Joh: 16:16
Ascension Day Matters Lees: Joh: 15:18 – Joh: 16:16
Lees: Mat 6: 19-34 en Ef 2: 8-10. Fokus: Ef 2: 10. God se voorsiening! Ons hantering van geld wys duidelik wat ons begrip van rentmeesterskap is. Geld is nie boos nie, maar ‘n liefde vir geld (1Tim 6: 10). Tov die voorsiening in … Lees Meer
Lees: Ef 2:1-10. Fokus: Ef 2:10. Ons is God se kunswerk vir sy visie met ons. God beskou ons nou alreeds as sy meesterlike kunswerk in Jesus. Ons is sy kragtige en kreatiewe skeppingswerk. God het ‘n spesifieke visie (plan en doel) … Lees Meer
Lees: Jes 60:1-3 en 1 Joh 1:1 – 2:2. Fokus: 1 Joh 1:6-7. Die magtige teenwoordigheid van die Here het lig gebring(deel 2). God is in die lig en al sy optrede teenoor ons spreek van liefde. God se liefde verander jou … Lees Meer
Lees: Joh 20:11-18. Fokus: Joh 20:16,17. Jesus bring ons tot opstandingsgeloof.
Lees: Joh 19: 17-37. Fokus: Joh 19: 19-22. Die kruis word ons Koning Jesus Christus se troon.
Lees: Joh 12: 12-19. Fokus: Joh 12: 13-15. Kenmerke van ‘n ware geloof in Jesus as die Christus. Ware geloof is Christus-gesentreerd en nie self-gesentreerd nie. Ware geloof kom deur ‘n persoonlike verhouding met Jesus Christus. Ware geloof word nie gekeer deur … Lees Meer
Lees: Gal 3:1-14 en Heid Kat Vr en Antw 38 en 39. Christus het borgtogtelik (in ons plek) gely om ons van die toorn, oordeel en vloek van God te verlos. Christus het in ons plek die toorn van God … Lees Meer
Lees: Ef 4:1-16 (AFR83). Fokus: Ef 4:11,12. Christus gee “gawes” om ons toe te rus vir ons dienswerk. God laat sy kerk groei as dit gesond is, soos met ons kinders. As ons kinders gesond is, groei hulle van nature … Lees Meer
Lees: 1 Pet 1:22 – 1 Pet 2:10 (AFR83). Fokus: 1 Pet 2:4,5,9. Die lewende kerk (deel 2). <ul. Die diepste geheim van lewe in die kerk is: Ons moet na Jesus toe gaan. Hy maak lewend! Gelowiges is nie … Lees Meer