Woensdag 20 Januarie 2021 Stephan Briel
‘n Bemoedigende boodskap uit Markus 7:14-23 met die tema: “Die probleem is nie uitwendig nie.”
‘n Bemoedigende boodskap uit Markus 7:14-23 met die tema: “Die probleem is nie uitwendig nie.”
Lees: Sag 3: 1-10. Fokus: Sag 3: 1-2 (OAV). Die Here sit Satan op sy plek. Satan kla die hoëpriester Josua aan oor die vuil klere (v 3) wat die sonde van die volk simboliseer. Die Here bestraf Satan (v … Lees Meer
‘n Bemoedigende boodskap deur ouderling Jacques Moolman uit 2 Kor 4:16-18.
Lees: 1 Sam 22:1-5 en Psalm 142. Fokus: 1 Sam 22:5. Die Here bring ons uit ‘n vesting van moedeloosheid na ‘n plek van lofprysing. Video beskikbaar by https://www.youtube.com/watch?v=OVrHS2WEPuY
‘n Bemoedigende boodskap uit Matteus 6:25-34 met die tema: “Leef verantwoordelik vandag.”
Lees: Matt: 1:18-25 Fokus: Matt 1:22, 23. Tema: Die betekenis van Jesus se maagdelike geboorte. Video by: https://www.youtube.com/watch?v=c3WxQdSn3vY
Lees Hebreërs 13:1-21 Fokus Hebreërs 13:6 Tema: Ek ken geen vrees nie.
Lees Jesaja 7 Die volle betekenis van “Imanuel – God is by ons”
Lees: Sag 7:4-6 Tema: God of Self Video by https://www.youtube.com/watch?v=qTiNMbszjxA
‘n Bemoedigende boodskap uit Openbaring 13:16-18 met die tema: “Die merk van die dier.”