Sondag 19 Januarie 2025 Stephan Briel

Lees: Luk 2: 41-52 en Joh 15: 1-8.  Fokus: Luk 2: 52.  Bly in Christus om gebalanseerd te groei. Daar is 4 sleutel areas/dissiplines waarin ons ten volle en in harmonie moet ontwikkel: verstandelik, fisies, sosiaal en geestelik.  Ons spandeer te veel … Lees Meer

Sondag 5 Januarie 2025 Christiaan Mulder

Lees: Josua 1. Fokus: Josua 1: 5, 6. God se beloftes aan ons – hoe leef ons dit uit?

Sondag 29 Desember 2024 Stephan Briel

Lees: Mat 2: 1-23.  Fokus: Mat 2: 5, 15, 17, 23.  Kersfees het ‘n kruis-kant, maar Jesus (die Vervuller) bewys God is in beheer.

Sondag 22 Desember 2024 Stephan Briel

Dankseggingsdiens Lees: Mat. 2: 1 -12 Teks: Mat. 2: 11 …Daarna het hulle hulle reissakke oopgemaak en vir Hom geskenke uitgehaal: goud,wierook en mirre.

Sondag 15 Desember 2015 Pieter de Klerk

Lees: Hand. 4: 32 – 37; 5: 1 – 6; 5: 17 – 42 Wat maak ‘n kerk groot in die oë van die Here?

Sondag 8 Desember 2024 Stephan Briel

Lees: Mat 4:1-11.  Fokus: Mat 4:5-7.  Satan se leuen: Buit die beloftes van God uit. (Deel 2)  Die beloftes van God mag nooit ‘n plaasvervanger word vir getrouheid nie.  Ons interpretasie van die belofte moet in ooreenstemming met die hele Skrif wees.  … Lees Meer

Sondag 24 November 2024 Stephan Briel

Lees: Luk 4:1-13.  Fokus: Luk 4:3,4.  Satan se leuen: God behoort wonderwerke op aanvraag te doen.  ·       Die duiwel rig sy versoekings veral op die identiteit van Jesus as hy sy versoekings begin en eindig met: “As U die Seun van God is….” … Lees Meer

Sondag 17 November 2024 Stephan briel

Lees: Mark 1:9-20.  Fokus: Mark 1:14-15 (AFR53).  Christenskap behels dissipelskap (deel 2) Valse onderskeiding: ‘n persoon kan ‘n Christen wees sonder om ‘n dissipel te wees.  Jesus se verkondiging van die evangelie van God se koninkryk kom op 4 beginsels neer: (1) … Lees Meer

1 2 3 4 5 30