Woensdag 16 Junie 2021 Gert van Straaten
‘n Bemoedigende boodskap deur ouderling Gert van Straaten uit Joh 14:13-14.
‘n Bemoedigende boodskap deur ouderling Gert van Straaten uit Joh 14:13-14.
Lees: Ef 2:11-18. Fokus: Ef 2:12 (OAV). Vreemdelinge ten aansien van God se verbond. Om werklik te leef in die verbondsbeloftes van God se Nuwe Verbond, moet jy nie net weet van God se verbond in Jesus Christus nie, nie … Lees Meer
‘n Bemoedigende boodskap uit Eksodus 16 met die tema: “Ongehoorsaamheid gewortel in vrees.”
Lees: 2 Sam 4:4 en 2 Sam 9:1-13. Fokus: 2 Sam 9:1 (OAV). ‘n Verbond waarvan jy nie weet of verstaan nie, kan jou nie help nie. Vers 1: “…dat ek aan hom guns kan bewys ter wille van Jonatan?” … Lees Meer
‘n Bemoedigende boodskap deur ouderling Christiaan Mulder.
Lees: Gen 15:1-21. Fokus: Gen 15:18. God bevestig sy belofte-woord met die verbond. ‘n Verbond is ‘n eensydige, onvoorwaardelike, onherroeplike en onverbreekbare verbintenis voor die HERE wat geldig is tot die dood en selfs vir opeenvolgende geslagte. Vir nadenke en … Lees Meer
‘n Bemoedigende boodskap uit Jakobus 4:7 met die tema: “Onderwerp jou aan God en staan die duiwel teë.”
Lees: Johannes 16:12-15. Die Gees van die waarheid wat Christus verheerlik.
‘n Bemoedigende boodskap deur ouderling Pieter de Klerk.
Lees: Luk 5:1-11, Luk 22:31-34 en Joh 21:1-14 Fokus: Luk 5:8 Die ver en genadige naby wees van God se koninkryk. Petrus voel ver van God se koninkryk, maar God se koninkryk is by hom met Jesus in sy visserskuit. … Lees Meer