Sondag 8 Augustus 2021 Stephan Briel

Lees: Mark 12:28-34. Fokus: Mark 12:31. Die Groot Gebod is om tweedens gemeenskap te hê met medegelowiges. As jy werklik God liefhet (Hom aanbid), dan sal jy ook God se familie liefhê deur gemeenskap met medegelowiges te hê. ‘n Kerkfamilie … Lees Meer

Woensdag 4 Augustus 2021 Christiaan Mulder

‘n Bemoedigende boodskap uit Romeine 11 en 12 deur ouderling Christiaan Mulder.

Sondag 1 Augustus 2021 Stephan Briel

Lees: Mark 12:28-34. Fokus: Mark 12:29-31. Die Groot Gebod is om eerstens God te aanbid. 1. Die wese van aanbidding. Aanbidding is my reaksie op God se liefde. Aanbidding is om liefde terug te gee aan God. 2. Die praktyk … Lees Meer

Sondag 25 Julie 2021 Dirk van’t Zandt

Lees: Eksodus 25:23-30 By die Here aan tafel. Die Here is nie soos afgode nie. Die afgode moet versorg word. Die Here is die een wat versorg en versadig. Ons kan miskien ons koppe meewarig skud oor mense wat vandag … Lees Meer

Woensdag 21 Julie 2021 Pieter de Klerk

‘n Bemoedigende boodskap deur ouderling Pieter de Klerk.

Sondag 18 Julie 2021 Christiaan Mulder

Lees: Psalm 91 Die stryd behoort aan die Here

Woensdag 14 Julie 2021 Jacques Moolman

‘n Bemoedigende boodskap deur ouderling Jacques Moolman uit Mat 5:1-12.

Woensdag 7 Julie 2021 Michael Kruger

‘n Bemoedigende boodskap deur ouderling Michael Kruger.

Woensdag 30 Junie 2021 Stephan Briel

‘n Bemoedigende boodskap uit Gal 5:16-18 met die tema: Moenie lewe onder jou verlossing potensiaal nie.

Sondag 27 Junie 2021 Stephan Briel

Lees: Joh 20:19-25. Fokus: Joh 20:21. Gelowiges is ambassadeurs van Christus. 1. Hoe het ons ambassadeurs geword? Hierdie vrede in vers 21 dui op die beginpunt van ‘n nuwe lewensorde: Die oorwinning is behaal, die prys is betaal, die dood … Lees Meer

1 12 13 14 15 16 17 18 29