Sondag 27 Maart 2022 Christiaan Mulder
Lees: Eksodus 17: 1 – 7; Num. 20: 1 – 13; Jos. 9 en 10; 2 Kor. 12 Die Here se genade is genoeg.
Lees: Eksodus 17: 1 – 7; Num. 20: 1 – 13; Jos. 9 en 10; 2 Kor. 12 Die Here se genade is genoeg.
Lees: Luk 23:26-43. Fokus: Luk 23:43. Die tweede kruiswoord: die Koning aan die kruis! “Rondom Paasfees dink ons weer aan die sewe kruiswoorde wat Jesus Christus in sy laaste ure aan die kruis gesê het. In die kruiswoorde vind ons … Lees Meer
Lees: Luk 23:26-43. Fokus: Luk 23:34. Die eerste kruiswoord: Christus bid vir uitstel…..nog genadetyd! “Rondom Paasfees dink ons weer aan die sewe kruiswoorde wat Jesus Christus in sy laaste ure aan die kruis gesê het. In die kruiswoorde vind ons … Lees Meer
Lees: Markus 9: 35 – 37 Die karakteristieke van ‘n heilige lewe – hoe dien ons die Here met ‘n heilige lewe?
Lees: Ef 4:1-16. Fokus: Ef 4:15. Groei na Christus deur in liefde by die waarheid te bly. As ons nie meer groei nie, is ons besig om te sterf. Jou opgroei in Christus word bepaal deur die hoeveelheid waarheid jy … Lees Meer
Lees: Jes 61:1-11 en Luk 4:16-21. Fokus: Jes 61:1-3 (OAV). Bergbron visie: Gesalf vir bevryding! Vestings is die hoof oorsaak dat Christene so verslae lewe (2 Kor 10:4). ‘n Vesting is wat jy gebruikom ‘n persoonlike en valse oortuiging, ideë … Lees Meer
Lees: Eks 33:7-17. Fokus: Eks 33:11. Nader tot God! Die volk Israel het hulle verhouding met God gebou op Moses wat vir hulle intree (v 10). Josua het elke dag in die tent van ontmoeting met God in ‘n intiem … Lees Meer
Lees: Eks 20:1-21. <br< Fokus: Eks 20:18-21. Nader tot God! Die doel van die wet van God was nooit dat dit ‘n vereiste is om gered of aanvaar te word nie. Redes waarom mense dikwels op ‘n afstand bly vanaf … Lees Meer
Lees: Jes 61:1-3 en 2 Tim 1:1-12. Fokus: 2 Tim 1:7 (OAV). Bergbron visie: Ons het die Heilige Gees van krag, liefde en selfbeheersing (drie vlakke van dissipelskap). ‘n Gees van vreesagtigheid. Die Heilige Gees van liefde en selfbeheersing. Die … Lees Meer
Lees: Filippense 2: 1 – 18 Die hart van ‘n dienskneg.