Hierdie dokument het ten doel om die gemeentelede van Bergbron Gemeente riglyne te gee en in te lig oor hoe byeenkomste op die kerkterrein hervat sal word. Hierdie is nodig nou dat die gedeeltelike oopmaak van kerke toegelaat word onder die vlak 3 inperking wat op 1 Junie 2020 begin.
Hierdie riglyne is vir ons deurgegee deur onder andere die Departement van Gesondheid en die Deputate vir skakeling met die owerheid.
Ons wil die proses om terug te keer kerk toe so gemaklik as moontlik maak vir elke gemeentelid. Om die terrein oop te maak is ‘n proses wat spoedig moontlik maar met oorsig hanteer sal word sodat die gemeenskap van gelowiges veilig sal plaasvind.
Met hierdie dokument wil ons gemeentelede gerusstel dat ons almal, groot en klein se veiligheid en belange op die hart dra. Gaan asseblief deur die dokument en kontak ons gerus as jy enige vrae het.
Kliek op die skakel om die handleiding af te laai. Bergbron Gemeente Covid-19 handleiding.
Covidscan app: Daar is ‘n elektroniese opsie vir die wat sou belangstel om die Covid-19 skanderingsproses tuis af te handel voordat jy kerk toe kom. Jou temperatuur sal steeds by die kerk geneem word maar jy hoef dan nie die register te teken nie. Jy moet net die bewys toon dat jy die vrae reeds aanlyn voltooi het. LET WEL: Jy moet steeds by Ankie registreer vir die erediens. Indien jy sou belangstel om van die toepassing gebruik te maak, kontak vir Celéste (082 372 8684) wat jou sal help met die registrasie proses.
Kontak besonderhede
Predikant | Ds. Stephan Briel | 082 253 3029, [email protected] |
Algemene navrae Kerkkantoor | Ankie de Klerk | 072 651 8286 [email protected] [email protected] |
Terrein en Eiendom | Pieter de Klerk | 082 464 9480 [email protected] |
Koster | Chris Raath | 061 460 6311 [email protected] |
Uitreik: Oorwinnaars bedieningspan & Beradingsentrum | Celéste Mulder | 082 372 8684 [email protected] |
Diakens en barmhartigheid | Arthur van Niekerk | 060 565 1224 [email protected] |
Finansies | Christiaan Mulder | 082 490 1535 |
Ouderlinge | Pieter de Klerk (skriba) Chris Raath Christiaan Mulder Gert van Straaten | 082 464 9480 061 460 6311 082 490 1535 083 388 0095 |
Musiekdiensgroep: Liturgieë | Matt Brummer | 071 153 0649 |
Musiekdiensgroep: Koördinering | Christiaan Mulder | 082 490 1535 |
Kindergebedsbediening | Gerhard & Susan Botha | 065 396 8320 [email protected] |
Vroue-aksie | Santjie Ferreira | 082 331 5276 [email protected] |
@bergbrongemeente | ||
Youtube | Bergbron Gemeente | |
MS Teams navrae | Celéste Mulder Matt Brummer | 082 372 8684 071 153 0649 |