Sondag 22 Januarie 2023 Christiaan Mulder
Lees: Jeremia 26: 1 – 15 Waag om anders te wees!
Lees: Jeremia 26: 1 – 15 Waag om anders te wees!
Lees: Mat 2:1-12. Fokus: Mat 2:2,3. Wat is jou beeld van Jesus?
Lees: Gen 2:25 – 3:10. Fokus: Gen 3:7. Skaamte dryf ons om sondes vir God te probeer wegsteek. 1. Oorsprong van skaamte. Voor sondeval was daar geen skaamte (Gen 2:25). Na die sondeval was die eerste reaksie by die mens … Lees Meer
Lees: Kol 2:6-15. Fokus: Kol 2:13. Die lewe vanuit Christus se vergifnis! In ‘n geestelike dooie en verrottende toestand het God ons liefgehad en aanvaar. Christus het aan die kruis alles vernietig en vir goed weggeneem wat nog tussen ons … Lees Meer
Lees: Kol 2:6-15. Fokus: Kol 2:14. Christus het die skuldbewys teen ons tot niet gemaak. Ware skuld het niks te doen met skuldige gevoelens nie. Elke persoon na die sondeval word gebore met ‘n “skuldbewys met sy eise.” Menslike strategieë … Lees Meer
Lees: Luk 15: 1-3, 11-32. Fokus: Luk 15: 28-30. God se liefde en aanvaarding is alleen uit genade in Christus. Die oudste seun het ‘n wettiese verhouding met sy pa. Die oudste seun koester wrokke teenoor sy jonger broer. Die … Lees Meer
Lees: Luk 15:1-3,11-32. Fokus: Luk 15:23-24. Feesvierende God! Alreeds in die OT het God Homself geopenbaar as ‘n God wat hou van feesvier en gedien word deur feeste. Jesus se eerste wonderwerk was ook by ‘n bruilofsfees. God is ‘n … Lees Meer
Lees: Luk 15:1-3,11-32. Fokus: Luk 15:20-22. God se liefde in Christus vir sondaars en verstotenes. God gee ons die vryheid om soms te misluk. God is voortdurend op die uitkyk wanneer keer ons terug na Hom. God verwyt nie maar … Lees Meer
Lees: Matteus 10: 34 – 39 Keuses: Wat beteken dit om Jesus te kies?
Lees: Joh 1:1-18. Fokus: Joh 1:14. Jesus Christus is die openbaring van God se heerlikheid.