Sondag 17 Maart 2024 Stephan Briel
Lees: Gal 3:1-14 en Heid Kat Vr en Antw 38 en 39. Christus het borgtogtelik (in ons plek) gely om ons van die toorn, oordeel en vloek van God te verlos. Christus het in ons plek die toorn van God … Lees Meer
Lees: Gal 3:1-14 en Heid Kat Vr en Antw 38 en 39. Christus het borgtogtelik (in ons plek) gely om ons van die toorn, oordeel en vloek van God te verlos. Christus het in ons plek die toorn van God … Lees Meer
Paassangdiens 17 Maart 2024 18:00 by Bergbron Gereformeerde Kerk. Skakel 072 651 8286 vir besonderhede.
Lees: Ef 4:1-16 (AFR83). Fokus: Ef 4:11,12. Christus gee “gawes” om ons toe te rus vir ons dienswerk. God laat sy kerk groei as dit gesond is, soos met ons kinders. As ons kinders gesond is, groei hulle van nature … Lees Meer
Lees: 1 Pet 1:22 – 1 Pet 2:10 (AFR83). Fokus: 1 Pet 2:4,5,9. Die lewende kerk (deel 2). <ul. Die diepste geheim van lewe in die kerk is: Ons moet na Jesus toe gaan. Hy maak lewend! Gelowiges is nie … Lees Meer
Lees: 1 Pet 1:22 – 1 Pet 2:10 (AFR83). Fokus: 1 Pet 2:4,5. Die lewende kerk. “Lewe” in ons kernverse dui op kwaliteit lewe. Die diepste geheim van lewe in die kerk is: Ons moet na Jesus toe gaan. Hy maak lewend! … Lees Meer
Die tema vir ons Kerssangdiens is DANKSEGGING. Wat is God se doel in jou lewe? Soos gestel in I Thessalonicense 5 vers 18: “Wees in alles dankbaar,want dit is die wil van God in Christus Jesus oor julle”.
Lees: 1 PETRUS 2 vers 1 – 7Fokus: 1 Petrus 2: 7 Daarom is dit kosbaar vir julle wat glo, maar vir ongelowiges geld, “Juis die klip wat die bouers afgekeur het, het die hoeksteen geword, ” Die Here wil … Lees Meer
Lees: 1 Sam 16:1-13.Fokus: 1 Sam 16:1. Wat sien die Here in my?
Lees: 1 Sam 3:1 – 4:1.Fokus: 1 Sam 3:15. God roep getroue dienaars uit hulle gemaksones tot geloofwaardige getuies.
Sondag, 18 Junie, is deur die kerkverband aangedui as Dag van Verootmoediging en Voorbidding met die energiekrisis, verval van infrastruktuur en hoë werkloosheid en misdaadvakke as motivering. Lees: 1 Sam 1:9-19 en 1 Sam 2:1-12.Fokus: 1 Sam 2:1. Jubel in die … Lees Meer