Sondag 1 Maart 2020 Stephan Briel

Lees: Rom 6: 1-14 (1933/53 Vertaling). Fokus: Rom 6: 11, 12.. Oorwinning oor sonde. 1. In Christus is jy vir die sonde dood.  Baie Christene probeer vir die sonde sterf terwyl hulle alreeds dood is vir die sonde in … Lees Meer

Sondag 8 Maart 2020 Stephan Briel

Lees: 2 Sam 11:1-27. Fokus: 2 Sam 11:1-5. Die ontstaan en oorwinning van wellus. 1. Ontstaan van wellus.   Desensitisering.   Rus en ontspanning.   Verkeerde plek op die verkeerde tyd.   Rasionalisasie.   Degenerasie(egbreuk, leuens en moord). 2. Oorwinning … Lees Meer

Sondag 15 Maart 2020 Stephan Briel

Lees: Jak 4:1-10 en Rom 7:15-25. Fokus: Jak 4:7. Bevryding van sondige gewoontes deur jouself aan God te onderwerp. Belydenis van sondes en vergifnis is die eerste stap om jouself onder die beheer van God te bring. Dit is ook … Lees Meer

Sondag 22 Maart 2020 Stephan Briel

Preek van Sondag 22 Maart 2020 by Bergbron Gereformeerde Kerk deur Stephan Briel. Teks  1 Petrus 5: 1-11.

Sustersaamtrek 9 Maart 2019

Bergbron, Newclare en Jabavu gemeentes nooi u vriendelik uit na die Gereformeerde Sustersaamtrek, Suidwes-Gauteng streek op Saterdag, 9 Maart 2019

Semper Reformanda – Altyd Reformeer

In die Gereformeerde kerke hoor ons dikwels die Latynse woorde “Semper Reformanda” – Altyd Reformeer. Dit is ‘n lekker frase om the gebruik veral omdat oënskynlik so goed by die gees van ons tyd pas. Maar wat beteken dit werklik? … Lees Meer

Gemeente Aktiwiteite

Lentetee Tydens die Gemeente se Lentetee saam met die bejaardes se bybelstudie groep, is daar deur oupas en oumas vir hulle kleinkinders gebid. Daar is ook lekker saam gekuier en verversings geniet. Besoek by Ons Huis WiCks (Wenners in Christus … Lees Meer

Hervorming: Wat het dit gebring?

Tradisioneel herdenk ons die Hervorming op die laaste sondag van Oktober.  Op Hervormingsondag 1940 bespreek  Beyers Naudé die invloed wat die Hervorming gehad het op die gebruik van die Woord; die lewe van die individu, die funksioneering van die Kerk … Lees Meer

Gebed: Voor die Verkiesing

Maandag 1 Aug 2016 17:00 – 19:00 Daar sal DV Maandagaand ‘n byeenkoms onder leiding van Ds Stephan Briel en Gerhard Botha by ons kerkgebou wees waarheen die omliggende gemeentes, skole en alle belangstellende gelowiges in die omgewing genooi is. … Lees Meer

1 28 29 30 31 32