Sondag 4 Augustus 2024 Stephan Briel

Lees: Luk 11:1-13 en Heid Kat vr en antw 116. Die noodsaaklikheid van gebed.  Die ontkenning van die noodsaaklikheid van gebed.  Die erkenning van die noodsaaklikheid van gebed.  Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Wat is die twee redes … Lees Meer

Sondag 28 Julie 2024 Stephan Briel Dankbaarheidsdiens

Lees: 1 Tessalonisense 5:16-18. Biddende blydskap en dankbaarheid!

Sondag 21 Julie 2024 Stephan Briel

Lees: Mark 10: 17-31.  Fokus: Mark 10: 21.  Godsdienstigheid teenoor ‘n ware verhouding met God.  Die ryk jongman het nog onder die Joodse “misverstand” geleef dat iemand wat ryk is, ‘n beter kans het om die koninkryk te verdien, omdat hy meer … Lees Meer

Sondag 14 Julie 2024 Stephan Briel

Lees: Jer 7:1-15 (AFR83).  Fokus: Jer 7:3-8.  Valse godsdiens bring ‘n valse gerustheid wat bekering verhinder.  Die profeet ontmoet die biddende skare by die tempelpoort met ‘n skokkende boodskap. Die kern van sy onverwagse aanval is gemik teen hulle valse gerustheid. Die … Lees Meer

Sondag 7 Julie 2024 Pieter de Klerk

TEMA: BERUSTING IN DIE GOD VAN DIE GESKIEDENIS TEKS: DANIËL 8 (WARREN PEEL; DIE LEWE IN BABYLON; DANIEL 3e PREEK) 1. Inleiding – Die boek Daniël bestaan uit bekende (Hfs 1-6) en minder bekende deel (hfs 7–12). Een van die … Lees Meer

Sondag 30 Junie 2024 Christiaan Mulder

Lees: Efesiërs 4: 1-16 Hoe om volgroeid te wees in Christus.

Sondag 23 Junie 2024 Stephan Briel

Lees: Joh 15: 1-8 en Mat 25: 14-30.  Fokus: Mat 25: 21, 23.  God verwag van sy kerk om beide getrou en vrugbaar te wees.  Die twee goeie slawe was getrou in vrugbaarheid want God verwag beide getrouheid en vrugbaarheid. So sien … Lees Meer

Sondag 16 Junie 2024 Stephan Briel

Lees: Mat 25: 14-30.  Fokus: Mat 25: 23-25.  Bybelse Rentmeesterskap (Deel 2).  Omdat God in Christus die Gewer van alle goeie gawes is, behels rentmeesterskap die volgende:  God hou ons verantwoordbaar vir die bestuur en aanwending van alles wat Hy aan ons … Lees Meer

Sondag 6 Junie 2024 Christiaan Mulder

Lees: Numeri 13 en 14 Fokus: Numeri 14:1 – 4 Vrees & God se plan vir elkeen van ons

1 2 3 4 5 6 32