Woensdag 17 Junie 2020
Bemoedigende boodskap in die middel van die week
Bemoedigende boodskap in die middel van die week
Lees: 1 Kor 12:1-13,27-31. Fokus: 1 Kor 12:4-6. Die Drie-enige God is betrokke by die geestelike gawes. V4: Verskeidenheid genadegawes maar dieselfde Gees (Derde Persoon van die Goddelike Drie-eenheid). V5: Verskeidenheid bedieninge maar dieselfde Here Jesus Christus (Tweede Persoon van … Lees Meer
Hierdie dokument het ten doel om die gemeentelede van Bergbron Gemeente riglyne te gee en in te lig oor hoe byeenkomste op die kerkterrein hervat sal word. Hierdie is nodig nou dat die gedeeltelike oopmaak van kerke toegelaat word onder … Lees Meer
‘n Bemoedigende boodskap in die middel van die week Skrifgedeelte: Hebreërs 4:2 Tema: Die Woord sonder geloof baat niks.
Lees: 1 Kor 12:1-11. Fokus: 1 Kor 12:1. Wees ingelig oor die gawes van die Heilige Gees. Paulus vermaan ons om oor die gawes van die Gees nie onkundig te wees nie (v 1), en dan noem hy reeds voorbeelde … Lees Meer
Wat gebeur met my sonde wanneer ek dit bely? Dit word baie ver verwyder – soos die ooste van die weste. (Ps.103:12) God gooi dit waar Hy dit nie kan sien nie. (Jes.38:17) God reken die sondeskuld nie toe nie. … Lees Meer
Belydenis en berou is nie iets wat net by die boetwaardige sondaar of net by bekering hoort nie. Die woord bekering word op twee maniere in die Bybel gebruik. ‘n Persoon wat Jesus Christus vir die eerste keer as sy … Lees Meer
Ons gaan in die volgende artikels fokus op Verootmoediging en Sondebelydenis. Bid dat die Heilige Gees aan jou sal openbaar wat moontlik tussen jou en die Here staan. Kom ons bely dit en plaas dit agter ons, sodat ons ‘n … Lees Meer
Bestandele: 10 g heel naeltjies 2 lemoene 750 ml rooiwyn 250 ml lemoensap 100 ml port 3 kaneelstokkies Druk die naeltjies in die skil van die lemoene en plaas saam met al die ander bestanddele in ‘n pot. Bring tot kookpunt, verlaag hitte en prut vir 10 … Lees Meer
Bestanddele: 4 blokkies biefekstrak 1 teelepel neutmuskaat 100ml botter 500ml melk 1 koppie gerasperde kaas 100g growwe biltong 1 teelepel koljander 1/2 teelepel swart peper 1 koppie koekmeel 1 liter kookwater 100g fyn biltong 1 blok bloukaas Smelt die botter. Krummel die biefekstrakblokkies in die botter in. Voeg die neutmuskaat, koljander en … Lees Meer