Woensdag 23 September 2020 Christiaan Mulder
‘n Bemoedigende boodskap deur ouderling Christiaan Mulder i.v.m. die “geestelike mens” (1 Kor 2:15).
‘n Bemoedigende boodskap deur ouderling Christiaan Mulder i.v.m. die “geestelike mens” (1 Kor 2:15).
Lees: Rom 15:1-13. Fokus: Rom 15:4. Hoop vir almal! Gebruik die Skrif van standvastigheid en bemoediging teen die volgende hoop-dempers: Swaarkry en lyding. Wettiesheid. Stryd en verdeeldheid. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Wat beteken die “hoop” in … Lees Meer
‘n Bemoedigende boodskap met die tema “Slegs God is God!”
Lees: 2 Tim 4:1-18. Fokus: 2 Tim 4:6-8 (1953 Vertaling). Jy kan end-uit volhard met die hulp van die Here (deel 2). Volhard ten spyte van te nakoming. Volharding ondanks kompetisie. Volharding te midde van ons geloof wat beproef en … Lees Meer
‘n Bemoedigende boodskap deur ouderling Pieter de Klerk ivm die Covid 19 pandemie.
Lees: 2 Tim 4:1-18. Fokus: 2 Tim 4:6-8 (1953 Vertaling). Jy kan end-uit volhard met die hulp van die Here (deel 1). Paulus het met insig gelewe waaroor sy lewe en omstandighede gaan en kon daarom volhard in die geloofswedloop … Lees Meer
‘n Bemoedigende boodskap uit 1 Joh 2:15-17 “Satan se drievoudige versoekings”
Ons verwelkom vandag vir Sebastian Floor wat die Woord vir ons bedien. Lees: Psalm 119: 105 Die Woord as die lig vir ons pad.
23 Augistus 2020: God se asem tussen die bladsye. Die tema is Asem in … Asem uit … “Gelukkig is die mens wat nie die raad van goddelose mense volg, nie op die pad van sondaars staan … Lees Meer
‘n Boodskap van Ds. Cassie Aucamp na die tragiese gebeure Sondag 16 Augustus 2020. https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/kalahari-tragedie-gesin-uitgewis-na-pa-ook-sterf/