Woensdag 21 April 2021 Gert van Straaten
‘n Bemoedigende boodskap deur ouderling Gert van Straaten.
‘n Bemoedigende boodskap deur ouderling Gert van Straaten.
‘n Bemoedigende boodskap uit Romeine 8:28-30 met die tema: “Vyf fases om jou Goddelike bestemming te bereik” (fase 3).
‘n Bemoedigende boodskap deur ouderling Christiaan Mulder.
‘n Bemoedigende boodskap uit Matteus 26:36-46 met die tema: “Getsemane – deel in Christus se oorwinning.”
‘n Bemoedigende boodskap deur ouderling Pieter de Klerk.
Lees: Psalm 135. Fokus: Psalm 135:5-7. Die Here is soewerein. Psalm 135 is ‘n loflied wat blykbaar by een van die groot feeste by die tempel voorgedra is. In hierdie Psalm word die Here nie geloof omdat Hy in beheer … Lees Meer
‘n Bemoedigende boodskap uit Romeine 8:28-30 met die tema: “Vyf fases om jou Goddelike bestemming te bereik” (fase 2).
Lees: Dan 3:1-30. Fokus: Dan 3:16-18. God se plek van bonatuurlike genade. Aangesien God by ons is, kan enige plek ‘n plek van God se bonatuurlike genade wees. Vertrou God of jy ‘n wonderwerk ontvang of nie – want Hy … Lees Meer
Lees: Hand 2:37- 47. Fokus: Hand 2:43. Kenmerke van ‘n waardige gemeente waarby Christus gereddes voeg. ‘n Gemeente wat eerstens ‘n ware liefdesgemeenskap vorm deur die inwonende werking van die Heilige Gees met sy vrug. ‘n Gemeente waarin wonders en … Lees Meer
Lees: Hand 2:37- 47 Fokus: Hand 2:42-47 Christus voeg gereddes by die ware liefdesgemeenskap van gelowiges. 1. Christus se reddende optrede vandag. Die boek Handelinge beskryf die handelinge van die opgestane en verhoogde Here Jesus Christus dmv sy apostels en … Lees Meer