Baksels en Brousels: Pannekoek – Annette Müller
Klits 5 koppies water, 1 koppie sonneblomolie en 6 eiers saam. Sif 3 koppies meelblom, 3 teelepels bakpoeier en 1 teelepel sout saam. Voeg vloeistof geleidelik by meelmengsel en meng goed. Hierdie deeg kan dadelik gebruik word en die pannekoek word nie taai as … Lees Meer
Baksels en Brousels: Karringmelkbrood – Santjie Ferreira
Bestanddele 500g bruismeel 1/2 teelepel sout 500ml karringmelk Meng al die bestanddele saam en bak vir 45 tot 60 min by 180 grade C. Variasies: Rosyntjiebrood: Voeg by: 2 teelepels suiker 1 koppie pitlose rosyntjies Knoffelbrood: Voeg knoffel by na … Lees Meer
10 Dae van Gebed voor Pinkster
Die oorsprong van 10 Dae van gebed Jesus se laaste woorde oomblikke voor Sy hemelvaart word gevind in Handelinge 1:8: “… maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in … Lees Meer
Sustersaamtrek 9 Maart 2019
Bergbron, Newclare en Jabavu gemeentes nooi u vriendelik uit na die Gereformeerde Sustersaamtrek, Suidwes-Gauteng streek op Saterdag, 9 Maart 2019
Semper Reformanda – Altyd Reformeer
In die Gereformeerde kerke hoor ons dikwels die Latynse woorde “Semper Reformanda” – Altyd Reformeer. Dit is ‘n lekker frase om the gebruik veral omdat oënskynlik so goed by die gees van ons tyd pas. Maar wat beteken dit werklik? … Lees Meer