Tydskrifte

“Glo dat julle dit ontvang” of DIE GELOOF WAT DIE BELOFTE AANVAAR

Met Christus in die Skool van Gebed. Andrew Murray. Gefasiliteer deur Jerigo Mure Gebedsnetwerk.LES 11 “Glo dat julle dit ontvang” of DIE GELOOF WAT DIE BELOFTE AANVAAR “Daarom sê Ek vir julle: Alles wat julle in die gebed vra, glo … Lees Meer

“Wat wil jy hê?” of, GEBED MOET DUIDELIK OMSKREWE WEES

“En Jesus antwoord en sê vir hom: Wat wil jy hê moet ek vir jou doen?” – Markus 10:51; Lukas 18:41.

“Bid dan die Here van die oes” of, GEBED VOORSIEN ARBEIDERS “

Toe sê Hy vir Sy dissipels: Die oes is wel groot, maar die arbeiders min. Bid dan die Here van die oes, dat Hy arbeiders in Sy oes mag uitstuur

God se Asem tussen die Bladsye #3(Asem IN – Asem UIT)

23 Augistus 2020: God se asem tussen die bladsye. Die  tema is Asem in … Asem uit …       “Gelukkig is die mens wat nie die raad van goddelose mense volg, nie op die pad van sondaars staan … Lees Meer

God se Asem tussen die Bladsye #2 – Om God se Wil te Google

16 Augistus 2020: God se asem tussen die bladsye. Die  tema is Om God se Wil te Google.     …sodat hulle God kan soek, in die hoop dat hulle na Hom kan uitreik en Hom kan vind, want Hy … Lees Meer

God se asem tussen die bladsye. Wanneer God fluister.

Ons het 2 Augustus 2020 met ‘n nuwe reeks begin: God se asem tussen die bladsye. Die eerste tema is Wanneer God fluister.     Kyk na die inleidende video. Die Bybel is deur God geïnspireer, gesagvol en betroubaar. Lees … Lees Meer

1 2 3 4 5 6